home *** CD-ROM | disk | FTP | other *** search
- NullPointerException*
- Jy het probeer om na 'n objek te verwys (≥f na 'n veld
- binne 'n objek ≥f na 'n metode van 'n objek). Dit wou nie
- werk nie omdat die objekverwysing 'null' was, byvoorbeeld:
- Jy het geskryf "thing.print()", en "thing"
- was null op daardie stadium.
-
- ArithmeticException*
- Iets het foutgegaan tydens 'n berekening, byvoorbeeld
- 'n poging om deur nul te deel of so iets.
-
- StringIndexOutOfBoundsException*
- Jy het probeer om 'n karakter of 'n substring binne 'n string
- aan te spreek en die indeks wat jy gebruik het bestaan nie
- in daardie string nie. Byvoorbeeld as mens probeer om die
- vyfde karakter in 'n string wat slegs drie karakters lank is
- te gebruik.
- Onshou dfat met die substringbewerking, die tweede parameter
- die lengte van die substring aandui en nie die indeks nie.
-
- ClassCastException*
- Jy het 'n dwangtipe gebruik - dit is 'n instruksie wat 'n objek
- forseer om 'n ander statiese tipe te word
- voorbeeld:
- (String)someObject
- Hier word "someObject" gedring om 'n "String" te wees. Dit is wettig
- slegs as die objek wat in die objek gestoor, wel van tipe "String" is
- Dit wil sΩ: jy kan slegs dwangtipe T gebruik as die objek wat gedwing word
- 'n String is of een van die subtipes. In hierdie geval was dit nie so nie.
-
- IndexOutOfBoundsException*
- 'n Indeks van een of ander soort (bv. na 'n vektor, of 'n string)
- buite bestek is. "Buite bestek" beteken dat die indeks wat gebruik
- word nie in die vektor of ander versameling bestaan nie
- (bv. Jy probeer element 5 aanspreek, maar daar bestaan net 3).
-
- ArrayIndexOutOfBoundsException*
- 'n Indeks van 'n skikking is buite bestek.
- "Buite bestek" beteken dat die indeks wat gebruik
- word nie in die vektor of ander versameling bestaan nie
- (bv. Jy probeer element 5 aanspreek, maar daar bestaan net 3).
- Die wettige indeksbestek van 'n skikking is 0..skikkinglengte-1.
-
- ConcurrentModificationException*
- Jy doen hier iterasie (herhaling) oor 'n versameling.
- Terwyl jy dit gedoen het is die versameling gewysig.
- Dit skep 'n probleem, want versamelings mag nie tydens
- iterasie gewysig word nie. Of alternatiewelik:
- jy kannie met die iterasie voortgaan nadat 'n versameling
- gewysig is nie. Die enigste wysiging wat toegelaat word
- tydens iterasie is wanneer elemente deur die Iterator se
- verwydermetode verwyder word (nie deur die versameling se
- eie verwydermetode nie).
-
- AssertionError*
- 'n Handhawing het misluk. Dit beteken dat die uitdrukking
- binne die 'assert'-stelling
- assert(uitdrukking)
- geδvalueer is as vals. Die handhawingstelling is waarskynlik
- daar geplaas om te verseker dat die handhawing bevestig moet
- word as waar, wanneer hierdie punt bereik word, en aangesien dit
- vals is dui dit op een of ander soort fout.
- Die presiese aard van hierdie fout hang af van die program self.
- U behoort noukeurig na te gaan waarom hierdie uitdrukking vals was.
-
- ClassNotFoundException*
- Een van die klass wat nodig is op hierdie toepassing te
- laat loop kon nie gevind word nie. Dit wil voorkom of dit
- wel beskikbaar was tydens kompilering, maar nou is dit weg.
- Moontlike oorsake is dat die Java stelsel nie behoorlik
- opgestel is nie (as die betrokke klas 'n stelselklas is)
- of dat die projek beskadig is deurdat sommige klaslΩers
- verlore of korrup geraak het.
- Probeer om die hele projek te herbou. As die probleem
- aanhou, vergelyk dit met ander projekte. As dit met meer
- as een projek gebeur mag dit dalk nodig wees om die JDK
- weer te installeer.
-
- StackOverflowError*
- Die fout dui aan dat die geheue op die stapel alles gebruik
- is. Dit gebeur tipies wanneer jou program 'n spesifieke
- soort fout het, naamlik "oneindige rekursie".
- Rekursie beteken dat 'n metode homself roep. Oneindige
- rekursie dui daarop dat dit oor en oor gebeur sonder om
- te stop en omdat elke metoderoep geheue gebruik, raak
- die geheue dan vol. Bestudeer jou program en kyk of
- een van die metodes homself roep. Die selfroep as sodanig
- is nie die probleem nie, maar as daar nie 'n voorwaardelike
- stoppunt bereik kan word nie.
- Dieselfde probleem kom ook voor as daar 'n konstruktor
- is wat 'n ander objek van dieselfde klas instansieer.
- Dan roep die konstruktor homself, en die geroepte een
- roep homself ... ensovoorts.
-
- ArrayStoreException*
- Geen hulp beskikbaar nie - Jammer.
-
- CannotRedoException*
- Geen hulp beskikbaar nie - Jammer.
-
- CannotUndoException*
- Geen hulp beskikbaar nie - Jammer.
-
- CMMException*
- Geen hulp beskikbaar nie - Jammer.
-
- EmptyStackException*
- Geen hulp beskikbaar nie - Jammer.
-
- IllegalArgumentException*
- Geen hulp beskikbaar nie - Jammer.
-
- IllegalMonitorStateException*
- Geen hulp beskikbaar nie - Jammer.
-
- IllegalPathStateException*
- Geen hulp beskikbaar nie - Jammer.
-
- IllegalStateException*
- Geen hulp beskikbaar nie - Jammer.
-
- ImagingOpException*
- Geen hulp beskikbaar nie - Jammer.
-
- MissingResourceException*
- Geen hulp beskikbaar nie - Jammer.
-
- NegativeArraySizeException*
- Geen hulp beskikbaar nie - Jammer.
-
- NoSuchElementException*
- Geen hulp beskikbaar nie - Jammer.
-
- ProfileDataException*
- Geen hulp beskikbaar nie - Jammer.
-
- ProviderException*
- Geen hulp beskikbaar nie - Jammer.
-
- RasterFormatException*
- Geen hulp beskikbaar nie - Jammer.
-
- SecurityException*
- Geen hulp beskikbaar nie - Jammer.
-
- SystemException*
- Geen hulp beskikbaar nie - Jammer.
-
- UndeclaredThrowableException*
- Geen hulp beskikbaar nie - Jammer.
-
- UnsupportedOperationException*
- Geen hulp beskikbaar nie - Jammer.
-
- Exception
- Hierdie is 'n algemene uitsondering wat maar net aandui
- dat iets verkeerd gegaan het. Ek het geen idee wat dit was nie ...
-
-